
progress in adoration
show 3 comments
Loved looking at this post. I can see you had a great time.090525 – 05:50
Wow, awesome pics, julle het so mooi byluk en pas beautiful saam. Tyd vir kuiertjie:)090525 – 12:15
Wow, Maria en Deon, julle was pragtig! Clarens is ‘n beautiful area en sjoe, julle lyk sooo gelukkig! Well done weereens Willie! Baie mooi julle! Hoop julle geniet die getroude lewe! Dit raak net beter en beter! liefde,090525 – 11:21
show 6 comments
Wil, you are an amazing artist!Your work is stunning, unique and captures the emotion of the moment..the groom with the tears streaming down his face, touches my heart…090525 – 08:32
Wonderful photos in a wonderful wedding for a wonderful couple.
Congratulations, God bless your new home.090525 – 22:37
Sjoe fantastiese foto’s. Baie geluk julle xx090525 – 23:19
wow what a wedding and captured in such style! well done Wil!090525 – 20:49
Baie geluk julle met die spesiale dag, die foto’s is pragtig, mag julle liefde vir altyd blom…Gods rykste seen op julle huwelik. Lovies Riads xx090525 – 08:51
I dd a wedding here a year ago – Johan & lumari, awesome place!!!! Great photos!090525 – 13:20
show 22 comments
baie geluk julle, julle lyk awesome!! liefde maureen090525 – 19:24
Asemrowend. Aan die forograaf “Jy weet beslis wat jy doen. Baie geluk”. Ek stem saam met almal die couple is pragtig en ek is baie bly dat Mari nou my skoondogter is. Ronel & Jas alles was wonderlik, baie dankie!!!!!!!!!!!!090525 – 12:24
Prentjie mooi van die begin tot die einde.090525 – 14:25
Aai my bla,so mooi!!!!!090525 – 13:50
Julle twee lyk pragtig!! Nooit geweet ‘n jagter kan so netjies lyk nie. Baie geluk, mag die pad vir julle saam net met rose besaai wees. Geniet dit!!
Groete: Willem, Cecilia & AB Loftie-Eaton090525 – 18:14
Kan dit klein Mari wees? Pragtig. Ronel en Jasper, jul dogter is stralend.090525 – 15:53
Sjoe, ongelooflike paartjie met ongelooflike foto’s….so perfek!090525 – 18:28
Ongelooflik mooi! Twee pragtige mense, julle fotos is asemrowend mooi, Ronel en Jasper baie geluk met ‘n pragtige troue wat die fotograaf vir julle verewig het met die lieflike fotos. x090525 – 21:30
elke oomblik op elke foto is perfek!
WOW WOW WOW X 1000090525 – 19:51
Beautiful photographs – looks like it was a very special day – enjoyed looking through the amazing pictures!090525 – 19:37
WOW Wil! the photos came out SO amazing!
was great to be part of this great wedding:)090525 – 13:57
Absoluut stunning! Alles is net so mooi in die foto’s as wat dit werklik was! Marie se beauty en menswees is in die fotos vasgevang. Dis wonderlik!!090525 – 12:14
Asemrowend! Awesome! Ek het nog nooit so iets gesien nie! Jou werk is ‘n meesterstuk en die bruilof was werklik so asemrowend soos die foto’s! En ja! Dit help verseker om so ongelooflike mooi couple te hê om mee te werk! Beautifull!090525 – 11:06
Wow ! Elke foto is ‘n meesterstuk !
Each photo a masterpiece !090525 – 09:40
Stunning foto’s van die bruid en bruidegom van die jaar090525 – 21:55
Will jou foto’s is regtig beautiful!! Die bruid en die bruidegom is darem 2 baie mooi mense. Ronel en Jasper…geluk met julle kinders.090525 – 19:28
Shoe stunning fotos!! Julle het pragtig gelyk. Alles wat mooi is vir julle 2 se pad voorentoe. kom kuier gou weer.
groete
Mandy
Arum Lily Log Cabins.090525 – 19:05
Wil – dankie vir ongelooflike werk gedoen. Dit was so ‘n groot plesier om met jou te werk. Jou fotos asemrowend en laat ‘n traan in ‘n PA en Ma se oog.090525 – 15:15
Stunning stunning stunning! Ek het nou sooo geniet om deur die fotos te kyk. Pragtige couple by gesê!090525 – 11:03
die foto’s is so top kwaliteit, regtig, regtig uitsonderlik mooi!090525 – 09:36
Stunning!!! Will, jy het jouself oortref. Pragtige bruid.090525 – 22:16
Die fotos is stunning! Is baie trots om die Mari se suster te wees!090525 – 22:07
show 14 comments
MOOISTE fotos wat ek in n laaaaaaang tyd gesien het!! SJOE vreeslik mooi!!!!!!!!090525 – 11:14
Dankie dat jy elke oomblik en al die detail van hierdie dag so perfek vasgevang het! Dit was die grootste voorreg en plesier om saam met jou ons droomfotos te laat bewaarheid – wees verseker dat ons een van jou beste getuigskrifte sal wees.090525 – 17:03
Wow dis stunning pics ongeloooflik nes die troue was. Ons wil ook sommer weer trou.090525 – 20:37
Skitterend!!Alles getuig van julle 2 se handwerk.Ons het geen van die detail gemis JP.090525 – 10:42
Pragtige foto’s! ‘n Heerlike herhinnering aan ‘n “awsome” troue!
So bly ek kon deel daarvan wees!090525 – 16:52
Dis die mooiste en natuurlikste foto’s van twee pragtige mense!! Fantastiese troue!090525 – 15:31
WOW!!!! Dit is asemrowende fotos. Lyk asof dit uit ‘n tydskrif kom. Pragtig pragtig……090525 – 09:33
Julle foto’s ongelooflik. Baie spyt ek kon dit nie maak nie! Hoop julle gaan verskriklik gelukkig en geseend wees.!090525 – 19:49
Ongetwyfeld die troue van die jaar!!! Julle het ongelooflik gelyk, al die klein detail het niemand gemis nie. Die foto’s is asemrowend mooi!! Wat ‘n voorreg om deel daarvan te kon wees. xx090525 – 09:33
My man sê ook hy wil sommer weer trou sodat ons ook sulke stunning fotos kan hê. Yolandé en Pauli stunning trou gewees! En die fotos kan dit bewys!090525 – 21:13
Die MOOISTE foto’s EVER!!**090525 – 20:50
These pics are fantastic. Wish i could get married all over again to share pics like these. Wow factor!090525 – 20:26
Awesome wedding & absolutely stunning photos!090525 – 13:09
WOW! Absolutely breath taking!!!!!!090525 – 10:48
by Wil Punt
show hide 5 comments
Nicolette - Ek is totaal verstom!Dis so mooi,wens elke foto het ‘n “share” of “like” knoppie gehad.Heike jou gesin en jy is so pragtig!Dis werklikwaar als pragtig vasgevang deur hierdie ongelooflike mooi foto’s.Kan nie wag om Luca te ontmoet nie
090525 – 12:09
muldene - Awsome fotos, baie kreatief en ‘steel’ as ek dit so kan noem.
Asof die fotograaf nooit regtig daar was nie.
I like it!090525 – 11:22
Lize Mostert - Wow! Love dit! Well done, Wil! Heike, jy en jou gesinnetjie(hond en al!) is PRENTJIE-mooi! mal oor die van jou alleen op stoep e ook jou striped bank (drool) en ook veral die van jou en Indya by venster!090525 – 11:18
Carla Solms - Love die Le Cordeur family! En baba Luca volmaak die prentjie.
Welgedaan Wil090525 – 10:07
Marieke - Love die eerste een voor die venster!090525 – 09:42