Comments on: Jacques & Diana

By: Gerda
Awesome fotogafie – en awesome couple – Net die heel beste vir julle!

Gerda en Tannie Hannie.

By: Rene Burger
Beste Wil

Duisend dankies dat julle die hittegolf trotseer het om vir Jacques, Diana en almal vir wie hulle so kosbaar is, die herinneringe aan hulle GROOT dag so ongelooflik mooi vas te vang! Jou stiptelikheid, geduld en die wyse waarop jy die bruidspaar net so op hulle gemak laat voel het was merkwaardig! Die foto’s is net onbeskryflik mooi en ek en sal VERSEKER weer in die toekoms van julle baie vriendelike en professionele diens gebruik maak.

Vriendelike groete

Rene