Neil & Chanel

Nooitgedacht Stellenbosch Wedding Photographer | 17 December 2010

“Stylish, detail, quality & joy” will be the words people use to describe this awesome day and evening.  Weather wise it was the kind of December evening all couples dream about.  For Neil & Chanel it was special beyond words.

Thank you Lauren Redman for standing in as a superb assistant again at such short notice.

  • Adri Meyer - Baie baie stunning fotos!21/12/2010 – 20:47

  • Marieke - Wie okal die wolke vir die dag bestel het, het ‘n goeie werk gedoen.21/12/2010 – 21:34

  • Gerbrecht Oosthuizen - Wil, baie dankie vir hierdie pragtige herinneringe! (Malherbe familie)22/12/2010 – 11:46

  • Neil & Chanel - Hi Wil,
    Wow, baie, baie dankie vir die beautiful fotos.
    Jy is ongelooflik talentvol, en ons is so gelukkig dat ons in jou gawe kon deel. Dankie dat jy ons so gemaklik laat voel het op die dag – was regtiglekker om jou as fotograaf te he en ons is ongelooflik gelukkig metdie fotos – kan nie wag om die res te sien nie! Ons gesels weer wanneer ons terug is van honeymoon.
    Groete tot dan,
    Neil & Chanel27/12/2010 – 16:27

  • Irene-marie Esser - Sjoe, dit is ongelooflike mooi fotos! Van die mooiste troufotos (en beslis die mooiste bruid!). Wil, jou styl is so uniek, iets besonders.07/01/2011 – 10:31

  • Annette - Die foto’s is beautiful! Chanel julle kan vreeslik happy wees hiermee. Die dag perfek gecapture.11/01/2011 – 13:33

  • Stuart-Findlay Mum2B » Peartree Photography's Blog - […] a year on from photographing Neil & Chanel at their wedding, I had the immense privilege to capture them in the next phase of their lives.  And what a […]15/12/2011 – 11:04

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top