Pieter & Matty

Groenrivier Riebeeck Wes Wedding Photography | 15 December 2010

The weather held as promised; the joy flowed as expected; and of course, their beauty didn’t disappoint.

Man, I love this!

Dankie Jonine vir al die hul en assistering!  Goed gedoen!

  • Charl Smith - Well done, awesome shoot. Love dit hoe jy die boundries push 🙂20/12/2010 – 18:44

  • GELIEFT - Bruid & Prêt-a-porter - Die fotos is SUPER Awesome! WOW! Well done! Teresa & Stephen21/12/2010 – 06:33

  • Carla van Heerden - WOW WOW WOW!
    Mats, julle sprokies dag was so mooi!
    Liefde
    x21/12/2010 – 12:53

  • Mieke van Blommestein - Ahhh dit is stunning…julle twee lyk pragtig en baie HOT! ;)Mag julle huis gevul word met net geluk en vreugde!22/12/2010 – 09:54

  • Yolande Gelderblom - Die fotos is absoluut gorgeous!Baie baie baie mooi gedoen!22/12/2010 – 20:53

  • Marga Kiessig - Whowie! Dis ongelooflike mooi foto’s! Matty en Pieter, julle is pragtig!*26/12/2010 – 06:20

  • Lezanne Fieuw - Baie geluk jul tweetjies! Matty jy is stralend! Baie mooi jaar vir julle!13/02/2011 – 18:25

  • Lara Kotze - Wow, these photos are AMAZING! Congratulations. luv Lara en Sule27/02/2011 – 21:22

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top