Ernst & Christine

Holdenmanz Wine Estate Wedding Photography Franschhoek | 19 March 2011

No matter how I have tried to post-approach this wedding by using words, I have failed miserably.  Once again I’m so glad I took pictures to tell the story.  But please allow me a few loose words & phrases so at least I feel I’ve tried …

glorious | 2x superb dresses by this very talented dressmaker | excitement | an extremely talented joyous special groom | picnic under the trees | favour | ceremony at the vineyards overlooking glorious mountains |  celebration | eat and be married banner | joy | vintage | a wedding photographer’s dream wedding  | enjoy

 

  • lizellelotter - Woooooooooowweeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee!
    oh joy!25/03/2011 – 10:46

  • Sunandi de Wet - amazing, stunning, adorable….um speechless

    toema wil jys nie die enigste een wat nie woorde het nie. Dis pragtige fotos van pragtige mense! Dit was waarlik n besonderse troue.

    Dankie dat jy dit weereens so perfek vasgevang het vir ons almal om te onthou.

    liefde
    sunandi25/03/2011 – 10:51

  • Carla van Heerden - In my lewe het ek lanklaas sulke MOOI, BEELDSKONE, FEESTELIKE fotos gesien. WOW!
    EC, Hoop julle geniet elke oomblik van hierdie nuwe opwindende tyd!25/03/2011 – 11:53

  • Jacomien Scannell - O my hat!!! Dit is ongelooflik!!! Wow, die joy, liefde en overflowing favour is stunning. Christine, jy is stunning. Ernst, jou liefde vir haar loop oor! En willie, soos altyd – JY IS DIE ULTIMATE FOTOGRAAF! dit is al wat ek kan se – WOW!25/03/2011 – 12:46

  • ilze - wow!Jyt darem stunning gelyk vriendin!!Amazing foto’s, stunning mooi bruid, ongelooflike kreatiwiteit en detail in als. Goeie tye!25/03/2011 – 13:22

  • Valpré - WOW!!!!!! Wat ‘n pragtige coupltjie 🙂 En die fotos! Dis amazing – goeie werk Wil 🙂25/03/2011 – 14:25

  • Nine - Ek het actually nie woorde vir hierdie shoot nie. Christine, ek het nog nooit ‘n meer beautiful bruid (en couple!) gesien nie, en albei rokkies was WOW, PRAGTIG!!!!! Ek is MAL oor die verrassing van die eerste rokkie!! BEAUTIFUL!! Wil, jou fotos.. ongelooflik ongelooflik… Dis al wat ek kan sê. Watter stunning stunning e dag en jy het dit perfek vasgevang. Well done!!!25/03/2011 – 15:13

  • martie - Dankie Willie – dis soooooo mooi!!!! en dit vang die gees van die dag vas…en die joy wat daarw as. Jy is die BESTE!25/03/2011 – 19:01

  • Stephan - Dit.is.amazing. Oh my word, soveel nuwe, vars angles, met oneindige joy in die mense se gesigte – perfek vasgevang. amazing. well done!26/03/2011 – 23:28

  • wilma - sjoe, mens het nie eintlik woorde nie… ek is aangedaan en sprakeloos. Die Liefde praat – sonder woorde. Ongelooflik mooi vasgevang.28/03/2011 – 10:42

  • Tian - Stunning pics Ernst!! All the best for you and C 🙂05/04/2011 – 08:44

  • HELGA BRIDAL HAIR AND MAKE-UP - dit moes fun gewees het om af te neem.so mooi, soveel interessante detail ! ongelooflike mooi fotos,my personal favorite nr. 110319.ek het fotos gepost op ons facebook page van haar hare en grimering. kan ons asb nog kry, het net 3 ! 🙂
    HELGA18/05/2011 – 14:06

  • Andrea Mouton - Hi Wil

    Jou fotos is absoluut stunning!! ‘n Paar van my goeie vriende het nou al die voorreg gehad om jou as trou fotograaf te he. EK is nou verloof en beplan my troue vir die September of Oktober, ons wag net vir die Venue om na ons toe terug te kom.

    Is dit moontlik om my te laat weet hoe dinge werk met jou pakette?

    Baie Dankie, sien uit om gou van jou te hoor.

    Groete
    Andrea09/06/2011 – 12:14

  • maureen van Rooyen - Christine, als so ongelooflik mooi! Troukoek baie spesiaal!!
    Tannie Maureen Pville20/06/2011 – 22:43

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top
I n s t a g r a m