Petrus & Michelle

De Hoop Nature Reserve Weddings, Bredasdorp | 21 May 2011

After doing brother Wynand & Elzbe’s wedding back in 2008, Michelle’s (extremely wise) dad insisted that Petrus & Michelle make use of Peartree Photography’s services for their wedding.  I really do hope they had a choice as well!  🙂  However we’ve managed to land this booking, I am so grateful to have had the privilege to be part of this unique &  special occasion.  Boat trips across the flamingo filled lagoon, sand dunes climbing, off road driving, fun & beautiful people, magnificent ancient trees and a windstill perfect soft box day – what more can any one ask for.  I totally loved my job on Saturday!  Thank you so much!

Thank you to Hendrik Steytler for great asisting & photos 14 28 38 50 56 72 74 76 77.

  • Izanne - So special! Moosh en haar held het die mooiste foto’s Willie! Weer kan ek die emosie voel deur die foto’s, what joy! 🙂23/05/2011 – 14:11

  • Petrus en Michelle - WOWWOWWOW!!!! SUPER HOT! Wil die fotos is INSANE! ons het nie woorde nie! ons is soooo dankbaar dat jy ons fotograaf kon wees..die fotos beeld die dag perfek uit! jy verstaan nie hoe ons gebless is hierdeur nie..BAIE DANKIE! dis alles en MEER as wat ons verwagtinge was..raising the standard..well done! dit was baie fun!! blessings..gesels gou weer..pedro en moosh!23/05/2011 – 15:52

  • Wil Punt - hehe – ek laaikit ook super hot! 🙂23/05/2011 – 16:20

  • Danie Morkel - Kerel, dit lyk ongelooflik mooi! Jy het die dag so goed vasgevang. Puik werk!23/05/2011 – 17:30

  • Jeandre & Joan - Mind bogglingly beautiful photos Wil !! Well done absolutely superb the way you’ve captured it all. Pedro & Moosh you two look amazing!23/05/2011 – 18:47

  • Naomi - Sjo sjo, word NOOIT teleur gestel in Wil se werk nie!! En Petrus en Michelle het dit maklik gemaak vir dIE mooi fotos!!!23/05/2011 – 19:48

  • Jeanelene & Lee Fletcher - WOW Nig & Petrus. Absolute STUNNNNINNG pics! Niggie jy het asemrowend pragtig gelyk en mens kan sommer die liefde sien straal in elke kiekie! Baie geluk met hierdie wonderlike dag in julle lewe en ek glo die toekoms gaan baie lank en opwindende wees vir so ‘n stunning couple! xxx23/05/2011 – 22:30

  • die blommemeisie - o. my. WORD. genugtig dit het asemrowend uit gekom Wil!!! sjoooooooooe! moose en pedro o my word hoe HOT het julle gelyk?! o my hat hotste foto’s! lekker honeymoon ek mis julle klaar!! tweet tweet!!23/05/2011 – 23:17

  • Wil Punt - Die Blommemeisie posing on da boat, making da flowers & otha people happy! Thanks vd visit!24/05/2011 – 08:21

  • Philip Theron - Amazing foto’s, amazing troue, amazing mense…24/05/2011 – 08:53

  • Francois - Ongelooflike Fotos – Dis nou wat ek memories noem!24/05/2011 – 10:26

  • Zelda & Tommie - WOW julle die fotos is STUNNING! Dit was soo ‘n mooi en lekker troue! Julle altwee is PRAGTIG! xxx25/05/2011 – 20:52

  • Brett Nattrass - Awesome stuff – well done man. Look forward to next one!26/05/2011 – 21:28

  • Elrieta - Stunning fotos Wil!! STUNNING!30/05/2011 – 12:33

  • Nolan Tamashiro - Pragtig, pragtig, pragtig! Baie geluk julle twee en baie seen vir julle huwelik!04/06/2011 – 10:55

  • Diane Williams - Dit is baie stunning foto’s! Baie geluk en Gods rykste sëen op julle huwelik! Michelle jy was ‘n pragtige bruid.09/06/2011 – 15:25

  • Nikki du Toit - Any Food photo’s of this wedding… We would love to have some of your lovely pictures of the catering to complete the collection for this specific wedding…13/10/2011 – 14:12

  • Moosh & Pedro | Varsliefde - […] talentvolle en nederige Wil Punt van Peartree Photography het die ongelooflike foto’s geneem! Kyk gerus na die res van hul foto’s. Dit voel […]08/11/2011 – 17:48

  • Van Eeden Fam » Peartree Photography - […] was so lovely to catch up with this legend family again after doing their memorable wedding back in 2011.   Their boy must be one of the most friendly wee laaities I have photographed […]18/06/2015 – 15:26

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top