Masthead header

Hendri & Imke

The Oaks Wedding Photography Greyton | 25 June 2011

This was the wedding I knew about the longest on my 2011 calendar.  And when the day arrived, nothing could stop our excitement!

There is so much to tell (like about the rain & the most slippery road ever, high mountains, fanie the dog, detail galore, style & glamore, an old humbleness, heavenly singing, the break in the rain, a pear tree sign, surreal busses, lovely people, nyummy food stalls, awesome flowers, nguni cattle, and more beautiful rain)  but I can summarise it in just a few by stating…

WOW GUYS – WHAT A WEDDING!

Thank you to Hendrik Steytler for all the help and great shots 3 14 20 37 40 50 74 87 101 118 125

show hide 14 comments

Robert Kellerman » Peartree Photography's Blog - [...] you also to Hendri & Imke for creating this unique moment at their stunning wedding in June 2011. Posted in Music Tags: [...]090525 – 12:52

Imke Oosthuizen - Wil,JY IS NET FANTASTIES. Elke foto loop oor van emosie, dankie dat jy ons en ons mense so vasgevang het! Selfs die snerpende koue daar bo in die berge was die moeite werd! Kom ons doen dit weer?!090525 – 20:46

Juné Joubert - Seker nou my favourite troue op die web. (:090525 – 08:53

Juné Joubert - Dis ‘n belaglike mooi klomp fotos hierdie! Wow, soveel thought en karakter agter dit. Well done Wil. Mal oor die rooi sambrele!!090525 – 08:51

Vanessa - Pragtige fotos met ‘n tikkie andersheid! ‘n Troue om te onthou!!090525 – 12:06

Natasha Murray - Wil, dit is absolute pragtige tydlose fotos. Ek is MAL oor dies wat in die bus geneem is! Dit is stunning! Lyk na ‘n pret troue!090525 – 09:24

Annalene - Dis awesome fotos!! Great subjects het dit vir die fotograaf makliker gemaak, maar baie goeie fotografie.090525 – 20:08

Delanie - WOW!!! daar is nie ‘n beter manier om hierdie stunning troue vas te vang as wat julle het nie! die fotos is ongelooflik mooi en die bruid en bruidegom tog te oulik – nes ons hulle ken! Well done julle! xxx090525 – 18:27

Jani Kotze - ASWEMROWEND!!!! Baie geluk met beautiful fotos!!!090525 – 17:22

Nadia - Julle foto’s is absoluut stunning!!!!!!!!!!!!!!!!!!Baie baie dankie vir ‘n onvergeetlike troue!090525 – 13:11

Izanne - Oh my word, dis my favourite hond!
En hoe lekker op die oog die winter troue!090525 – 12:47

Shané - Wow! Dit lyk absoluut stunning! Dankie vir ‘n awesome troue=)090525 – 11:38

Berdine Bezuidenhout - Baie, baie dankie Wil. Jy het ‘n spesiale dag vir ons op uitsonderlike wyse vasgevang. Dit vertel die stunning prentjies wat ons beleef het 100%! Nogmaals dankie aan jou en jou hulpfotograaf. Julle was regtig great.

Groete
Ma van die Bruid.090525 – 11:07

Ammie Bester - Wil….PUNTE! Dit vat ‘n spesiale fotograaf om so ‘n ongelooflike (het ek al gesê ongelooflike)troue vas te lê. STUNNING!!090525 – 08:38

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top
N e t w o r k s
T a g s
R e c e n t   C o m m e n t s
A r c h i v e s