Derick & Lizanie – Peeking Pear

Just a Quick Taster of the Full Post to follow soon on the Peartree Blog.  Keep watching …

  • Lindie - Sjoe-maloeeeee!!! Jul fotos is stunning en jul lyk beautiful! Kan ni wag om di res te sien ni! Will jul het julself oortref!13/12/2011 – 08:04

  • ilse boshoff - Wow Lizanie!- jy het soooo mooi gelyk en julle fotos is stunning!!Sien uit daarna om nog te sien. xx13/12/2011 – 10:10

  • Alida Bornman - Sy lyk so gemaklik en veilig by haar bruidegom. Dit laat my weer uitsien na die dag wat Jesus ons (Sy bruid) kom haal.13/12/2011 – 12:27

  • Tersia - Wow!!! Derick & Zanie – julle fotos is BESONDER mooi…die groot glimlagte staan veral vir my uit – julle STRAAL van blydskap! Dis so mooi xxx13/12/2011 – 14:26

  • Mariana Peens - Jul fotos stunning verby!!!!!!! Jul glimlagte en als getuig en weerspiel vrede geluk en tonne liefde Baie baie mooi woorde kan nie beskryf Tonne Geluk vir jul twee se huweliksbootjie13/12/2011 – 16:12

  • Beréna - O my liewe land maar dis mooi foto’s!!! Well done Wil. Julle 2 is regtig spesiaal en mens kan dit op jul foto’s sien. Kan nie wag om al die foto’s te sien nie.13/12/2011 – 18:24

  • Lizanie - WOW, Wil ons fotos het so mooi gekom! jy het elke oomblik perfek vasgevang! Kan nie ophou om daarna te kyk nie! Baie dankie vir jou aandeel in ons dag, en dat alles binne jou Jesus uitstraal!22/12/2011 – 14:10

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top