Duncan & Anné

Duncan is a hero / primary school teacher who loves what he does (plus surfing & John Deere tractors … and Anné of course!).  Anné probably loves loads of things, but the 3 that stand out when you meet her is Duncan, her family and photography.  She actually formally studied photography and it was her wish for all her friends to join in the photographic pleasures of her wedding.  Who can blame her – I would have done the same if my best friends were legends in the industry.   There will be thousands of pictures representing their big day – this here is just my attempt of what I witnessed on the day focussing on their passions.

Duncan & Anné – I feel immensely privileged to have been part of your wedding in such an official way.   You are an awesome couple and lovely witness to many.  May God bless your marriage with many more children under your soaring wings.

Dankie aan Jeanne Louw vir assistering en fotos 50 98 en 99.

  • Pitika - Fantasties!!! Kan nie die sien waar om te tik nie, te veel trane, vir so iets liefliks. Hoop die lewe is vir jul so mooi, soos die foto’s is. Liefde vir julle!07/12/2011 – 08:25

  • Juné Joubert - Wonderlik! Ek kan eerste comment! Sjoe, hierdie couple is ‘n amazing voorbeeld van hoe God dinge wil hê, wil bless, en hulle wil gebruik! Julle is stunning saam!

    Ek gaan absoluut mal oor hiedie fotos Wil, dis SO vol emosie en vreugde, ek wil net oor-en-oor kyk, want dan voel dit die dag is nog nie verby nie (: Hulle gaan vreeslik baie daarvan hou!

    Well well done spif fotograaf, pragtige couple en baie spesiale 2 families!07/12/2011 – 08:27

  • Izanne - I love it! Go Duncan & Anne!07/12/2011 – 08:49

  • Lee Malan - Dit was so ‘n ongelooflike mooi troue en sulke spesiale twee mensies!! Die foto’s is stunning, verskriklik mooi!!!07/12/2011 – 09:35

  • Heleen - Love love love!!!! xox07/12/2011 – 09:52

  • lizelle lottter - Pragtig-pragtig wow! Ek geniet so al die moments wat jy ook nog vasvang so deur al die “must have” fotos! Well done!!!!
    En D&A, ek sien so uit na baie kuiers en geselsies saam met julle en ek kan nie wag om die rugbyspan te ontmoet nie! 🙂07/12/2011 – 10:10

  • Maré Rootman - Julle is so spesiaal, en die foto’s is pragtig!07/12/2011 – 10:28

  • Hetty Badenhorst - Wow Wil, daai emosies was so ‘well captured’ pragtig !! Van jou mooiste troues, hulle is ‘n baie gelukkige couple met sooo ‘n fotograaf! Baie geluk aan hulle en jou!07/12/2011 – 10:32

  • Liezel - hierdie fotos vertel ‘n ongelooflike mooi storie 🙂 stunning fotos!07/12/2011 – 11:18

  • Werner - Awesome! Willie, lekkerrrrrrrrrrr! dit was great! Anne’ en Duncan, wat ‘n perfekte aand! (duncan kan jy dam daai groen trekker werklik ry?)07/12/2011 – 12:07

  • Carel Burger - Ai ek is so spyt ek kon nie daar wees nie. Pragtige troue en baie mooi foto’s. Anné & Duncan, mag julle nog baie jare gelukkig saam wees!07/12/2011 – 12:35

  • Willie en Emma - Hoendervleis oor die mooiste foto’s ooit, baie dankie, Willie!07/12/2011 – 12:48

  • Almarie Hugo - Dit is sooooo verskriklik mooi. Ek kan nie ophou kyk na elke fantastiese, besonderse detail nie. Well done aan almal. Pikkels se troukoek is awesome!07/12/2011 – 15:18

  • Willie en Mariane Mostert - Verskriklik Verskriklik pragtig!!!! Baie geluk. So Jammer ons kon dit nie bywoon. Ek tik ook hier deur die trane. Mag julle vir jare en jare so mooi en gelukkig saam wees!! Stunning.07/12/2011 – 16:22

  • aneL - Ek kannie meer jou fotos kyk sonder om te huil nie Willie – jy’s werklik in ‘n klas van jou eie! WOW.
    Duncan en anné, ek bid vir julle NET die mooiste toe – en ek weet God stap elke tree saam met julle. GENIET die journey en geniet julle lewe saam! Dis mooi om te aanskou wat God deur julle doen en gaan doen!!!07/12/2011 – 16:31

  • hermien - Wat ‘n bekoorlike trourok! Die kantdetail – ook op die geronde sleep – asook die rugdetail maak dit ‘n besonderse, eiesoortige en verfrissende rok!07/12/2011 – 19:35

  • Tracey - What a privilege it was to be part of this special day – the photos certainly have captured the beauty and the very special day it was:-) Wishing you many blessings and years of happiness:-)08/12/2011 – 16:37

  • Madre Kohn - Sjoe, awesome couple, erg lekker troue, pragtige foto’s. Was so spesiaal om deel van die wonderlike dag te gewees het. Will, jy is baie talented! 😀08/12/2011 – 17:54

  • Kerri Eaton - Duncan, I am so sorry I did not lift the children through to your wedding to enjoy what I have seen in these pictures! They are absolutely stunning….I do not envy the two of you trying to “pick a favourite to enlarge for your wall”!! Thank you for including your class on your special day in such a unique way! All the best 🙂08/12/2011 – 19:59

  • Maree Hugo - ongelooflike mooi troue! die agterkant van jou rok is besonders en pikkels se troukoek is awesome 🙂10/12/2011 – 15:05

  • Juan Kidd - Duncan, YOU ARE SO HOT!!!!!!!!!!!!!!!!!10/12/2011 – 23:22

  • Anné en Duncan - Wow Willie!! Jyt ‘n great job gedoen!! Dis baie mooi! Ek kan nie wag vir die cd nie!!11/12/2011 – 13:06

  • Michelle Louw - Anne, jy het stunning gelyk vriendin!!! pragtige foto’s!!!12/12/2011 – 12:30

  • naude muller - DIE is kief kiekies. well done!14/12/2011 – 21:53

  • delani lategan - jy lyk baie mooi!20/12/2011 – 18:52

  • Lizelle Lotter Photography » Duncan and Anné: Paarl - […] Wil Punt (Peartree) was the photographer and did such an awesome job, please follow THIS LINK to have a look. Anné asked me to just take a few shots, which i mainly did before the wedding. Enjoy! […]09/01/2012 – 15:15

  • RUTH.K - I enjoyed being part of this beautiful occasion. Thank you! Photographs are superb…Wishing you both years of happiness.23/01/2012 – 20:34

  • Stefan & Francisce » Peartree Photography's Blog - […] have shot a wedding at this stunning Dreyer farm before when eldest sister Anné got married to Duncan.   Stefan & Francisce’s wedding took on a different vibe and I wanted the photos to […]29/04/2013 – 09:07

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top