Dewald & Mari

For some weddings it’s just better to write less in order to post the photos sooner.  Lovely, fun, real, graceful and vibrant.  Just a wonderful day at Morgansvlei in Tulbagh with wonderful people.  And of course a famous horse called Blaze!  Enjoy!

Thank you to Marisa for her last faithful assisting.  Thanks for being able to count on you, always willing and great work.

maureen - baie geluk julle, julle lyk awesome!! liefde maureen08/05/2012 – 19:24

Lenette du Rand - Asemrowend. Aan die forograaf “Jy weet beslis wat jy doen. Baie geluk”. Ek stem saam met almal die couple is pragtig en ek is baie bly dat Mari nou my skoondogter is. Ronel & Jas alles was wonderlik, baie dankie!!!!!!!!!!!!08/05/2012 – 12:24

Carla - Prentjie mooi van die begin tot die einde.07/05/2012 – 14:25

Etienne Myburgh - Aai my bla,so mooi!!!!!07/05/2012 – 13:50

Willem & Cecilia Loftie-Eaton - Julle twee lyk pragtig!! Nooit geweet ‘n jagter kan so netjies lyk nie. Baie geluk, mag die pad vir julle saam net met rose besaai wees. Geniet dit!!

Groete: Willem, Cecilia & AB Loftie-Eaton05/05/2012 – 18:14

Ilze & Hentie Beukes - Kan dit klein Mari wees? Pragtig. Ronel en Jasper, jul dogter is stralend.05/05/2012 – 15:53

Carla Feely - Sjoe, ongelooflike paartjie met ongelooflike foto’s….so perfek!03/05/2012 – 18:28

karen Lelieblom - Ongelooflik mooi! Twee pragtige mense, julle fotos is asemrowend mooi, Ronel en Jasper baie geluk met ‘n pragtige troue wat die fotograaf vir julle verewig het met die lieflike fotos. x02/05/2012 – 21:30

Andria - elke oomblik op elke foto is perfek!
WOW WOW WOW X 100002/05/2012 – 19:51

Sherine Haines - Beautiful photographs – looks like it was a very special day – enjoyed looking through the amazing pictures!02/05/2012 – 19:37

Marisa Baschiera - WOW Wil! the photos came out SO amazing!
was great to be part of this great wedding:)02/05/2012 – 13:57

Marike Lochner - Absoluut stunning! Alles is net so mooi in die foto’s as wat dit werklik was! Marie se beauty en menswees is in die fotos vasgevang. Dis wonderlik!!02/05/2012 – 12:14

Annemarie Vermaak - Asemrowend! Awesome! Ek het nog nooit so iets gesien nie! Jou werk is ‘n meesterstuk en die bruilof was werklik so asemrowend soos die foto’s! En ja! Dit help verseker om so ongelooflike mooi couple te hê om mee te werk! Beautifull!02/05/2012 – 11:06

Errol - Wow ! Elke foto is ‘n meesterstuk !
Each photo a masterpiece !02/05/2012 – 09:40

Francois en Annemarie - Stunning foto’s van die bruid en bruidegom van die jaar01/05/2012 – 21:55

Berena - Will jou foto’s is regtig beautiful!! Die bruid en die bruidegom is darem 2 baie mooi mense. Ronel en Jasper…geluk met julle kinders.01/05/2012 – 19:28

Mandy - Shoe stunning fotos!! Julle het pragtig gelyk. Alles wat mooi is vir julle 2 se pad voorentoe. kom kuier gou weer.
groete
Mandy
Arum Lily Log Cabins.01/05/2012 – 19:05

Jasper en Ronel - Wil – dankie vir ongelooflike werk gedoen. Dit was so ‘n groot plesier om met jou te werk. Jou fotos asemrowend en laat ‘n traan in ‘n PA en Ma se oog.01/05/2012 – 15:15

lizl grobler - Stunning stunning stunning! Ek het nou sooo geniet om deur die fotos te kyk. Pragtige couple by gesê!01/05/2012 – 11:03

Helmien du Toit - die foto’s is so top kwaliteit, regtig, regtig uitsonderlik mooi!01/05/2012 – 09:36

Rentia - Stunning!!! Will, jy het jouself oortref. Pragtige bruid.30/04/2012 – 22:16

Cynel - Die fotos is stunning! Is baie trots om die Mari se suster te wees!30/04/2012 – 22:07

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top
N e t w o r k s
T a g s