Heinrich & Saretha

Have a look at this.  Heinrich & Saretha managed to portray themselves perfectly through their choices for their wedding.   They totally lived up to the occasion at the wonderful The Oaks Estate at Greyton.  Wow, they made it so easy!  Personally I could not have asked for a better way to start the new 2012-13 Peartree Wedding Season!   Here we go …

  • Salomé Teuteberg - Sjoe, die foto’s het regtig pragtig uitgekom!! Saretha lyk ongelooflik mooi – en hulle twee is maar net so verlief!07/08/2012 – 09:09

  • Annette - Beautifullllll!!!! Jy lyk soos ‘n filmster en natuurlik vreeslik verlief. So gelukkig saam met jou, Suretha. Annette vd Merwe07/08/2012 – 14:47

  • Annalene & T.c. Botha - Pragtig!!!!
    Sooooo bly ons kon die dag met julle deel. Tannie Pauline (England)
    wens julle alles wat mooi is toe

    Oom T.c. en Tannie Annalene07/08/2012 – 20:32

  • Rochelle van der Merwe - Saretha, ek was nie fisies daar nie, maar die glimlag en pure geluk en bliss in jou oe in die foto’s het my nou heeltemal ingetrek, omhels en saamgevat deur jou pragtige dag. Ek is 100% seker dat elke persoon wat daar was groot dankies Boontoe gestuur het vir daai geleentheid, want ek kon sien watse eer dit was om dit als met julle te deel! Op elke foto lees ek net LIEFDE, LIEFDE, LIEFDE 🙂 Mooiste, classy’ste jong dame wat ek ken en baie voor lief is – geluk en kannie WAG om eendag vir Heinrich te ontmoet nie! Liefde hier uit Australie uit xx08/08/2012 – 02:32

  • Denise Bester - Julle twee het ongelooflik mooi gelyk! Baie,baie geluk en ek wens julle net die allermooiste toe vir ‘n wonderlike toekoms saam. Baie liefde. Juf. Bester08/08/2012 – 11:10

  • Mario de Sousa - Dit was n wonderlike voorreg om hierdie baie besonderse troue te kon bywoon. Alles was uitstekend – die kerk, die dorpie Greyton, die asemrowende natuur, die pragtige landgoed, die onthaal (wonderlike kos, wonderlike kok!)- en les bes, n pragtige paartjie! Dit sal n mens altyd bybly! En hierdie fotos is eweneens baie, baie goed! Werklik classy fotos!09/08/2012 – 10:47

  • Elze Barry - Wat ñ voor reg om die pragtige dag met julle te kon deel! Die foto’s is pragtig en ek hoop julle bly altyd so gelukkig. Greyton was ñ fantastiese venue. Well done!!16/08/2012 – 20:52

  • Bolanle - Beautiful pics, congratulations to you both.19/09/2012 – 11:12

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top