Stephan & Lize

My awesome wife gave me a massive fight for her.  And it is the best thing this wise and lovely woman could have done.  It sorted out my head and challenged me with “is this really the girl I want to spend my life with or not?“.    (By the way, single ladies – this is the best thing you can ever do).  The warrior in me awoke …

Stephan is more than a warrior.  He fought for his beauty for years bringing a surety to her that he will stick and be the best she can have.  What a celebration it was to finally witness these two in victory and splendour on a day of deep promises tested on every level.

How precious this day was; how precious these two are.

  • Johnél vd Westhuizen - Whow’ieeeeeeeeeeeeeee!!! Sjoe, julle foto’s is sooooo mooi! Lize-vriendin, jy het sooooo mooi gelyk en ons het so lekker saam met julle gekuier. Well done, Wil, GOEIE werk… en blitsvinnig!19/03/2013 – 10:22

  • Ansia - Fantastiese fotos! Wow!19/03/2013 – 10:32

  • Christoff Smit - Baie mooi foto’s van Lize en Steph!!19/03/2013 – 10:48

  • Johannie Brand - ONGELOOOOOOOFLIK mooi!!! Dit was ‘n FEES!!!19/03/2013 – 11:10

  • Yolandé - Pragtige foto’s! Baie dankie julle vir ‘n onvergeetlike lekker aand. Alles was regtig prentjie mooi en die foto’s wys dit!19/03/2013 – 11:24

  • Verona Potgieter - Regtig S*T*U*N*N*I*N*G fotos!!!!!19/03/2013 – 11:31

  • L'Nell - ONGELOOFLIK mooi!! baie geluk julle xx jy het prentjie mooi gelyk Lize!! xx19/03/2013 – 11:35

  • Isabel - STUNNING dag! Beautiful mense! GREAT party! WELL CAPTURED Wil!!!!!19/03/2013 – 13:24

  • Cobus Rossouw - Ongelooflike fotos.. Die fotos is net so pragtig soos die aand en bruidspaar was.. Dankie vir heerlike aand Lize en Stephan en almal vir die ontmoet van soveel great mense…19/03/2013 – 13:44

  • Kotzé - Regtig besonders julle. Dit eggo so mooi die mooi van die dag! Kotzé19/03/2013 – 15:14

  • Lize M - stunning verby19/03/2013 – 16:59

  • Elrietha Olivier - Pragtig en so spesiaal! Die foto’s het regtig die vreugde van die dag vasgevang. Lief jul baie – al die Oliviers 🙂19/03/2013 – 18:45

  • Maggie - WOW beskryf net nie heeltemal HOE mooi die fotos’s is nie! Kosbare dag saam met die spesiaalste mense!!!Lank sal hul lewe…dis nou as ‘n slang nie vir ”oop-gesiggie” na aan die hart pik nie! Jy het ‘n God-gegewe talent Willie! Well done!!!20/03/2013 – 08:44

  • Liezel - daar is nie veel meer om te se as WOW nie! mooi vasgevang Wil!20/03/2013 – 12:10

  • Gerdia Nel - Baie geluk Lize & Stephan!!! Kosbare oomblikke vasgevang van ‘n eenkeer-in-‘n-leeftyd-dag! Mooi so, Willie!21/03/2013 – 14:53

  • Lise Louw - Stefan en Lise, die fotos is pragtig! Jy was die mooiste bruid en jou rok is van ‘n ander wêreld! Baie geluk. Oom Sybert en tannie Rita25/03/2013 – 00:29

  • Nadia Naude - Die mooiste foto’s ooit! Stephan lyk soos die gestewelde kat wat melk gekry het, hy lag net heeltyd, asof hy ‘n prys gewen het …. Lize Louw! Ek was nou wel nie in die dansbaan nie … maar was ‘n heeeeeerlike troue …. en die volgende dag is klein Klara mos toe nou gebore! Sy het reeds goeie maniere om eers vir vader en moeder te laat troue hou voor sy haar koms gemaak het!!!25/03/2013 – 10:00

  • Velka Laubscher - Baie geluk Lize en Stephan! Die foto’s is ongelooflik mooi en ek kan sommer sien dat dit ‘n besonderse troue was. So jammer ons kon nie daar wees nie! xxx Velka27/03/2013 – 09:00

  • Henriette Dekker - Wow wow wow. Sprokie mooi! Baie geluk en baie seen. Liefde02/04/2013 – 21:26

  • Top 20 Garden & Outdoor Wedding Venues in Cape Town | Confetti Daydreams - […] Shot by: (Top-Bottom) 1. Yvette Gilbert Photography, 2-3. PearTree Photography […]05/04/2013 – 09:29

  • Ilse Jeacocks - Dit is beautifull fotos!!! Ilse22/05/2013 – 12:17

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top