Gesinsfotos Stellenbosch – Schnetler Fam

Gesinsfotos Stellenbosch

Wat ‘n voorreg om na al die jare weer vir die Schnetler’s af te neem.  Hulle troue was ‘n fees jare gelede en nou hierdie!  Wow – klein Iva is so gelukkig en hou verskriklik baie van speel en lag.  Ek het haar baie geniet.

Dankie vir die heerlike tydjie saam.  Ek sien uit na nog ‘n paar Schnetlertjies wat Iva se handjies kan vashou 🙂  Blessings vir julle gesin.

Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch Gesinsfotos Stellenbosch

Gesinsfotos Stellenbosch

Wat ‘n voorreg om na al die jare weer vir die Schnetler’s af te neem.  Hulle troue was ‘n fees jare gelede en nou hierdie!  Wow – klein Iva is so gelukkig en hou verskriklik baie van speel en lag.  Ek het haar baie geniet.

Dankie vir die heerlike tydjie saam.  Ek sien uit na nog ‘n paar Schnetlertjies wat Iva se handjies kan vashou 🙂  Blessings vir julle gesin.

  • Carla - Wow Wil!! You never disappoint!! Ons is SO happy met die fotos – presies wat ons wou gehad het… ons het dit ook ongelooflik geniet!! BAIE BAIE dankie….!16/12/2016 – 12:56

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on Facebook|Tweet It|Contact Peartree|Share with a Friend|Back to Top